Orange, Vaucluse

Orange
Lugfoto van sentraal Orange
Lugfoto van sentraal Orange
Wapen van Orange
Wapen
Koördinate: 44°08′18″N 4°48′35″O / 44.1383°N 4.8097°O / 44.1383; 4.8097
Regering
 • BurgemeesterJacques Bompard[1]
Oppervlak
 • Totaal74,2 km2 (28,6 vk. myl)
Die Triomfboog van Orange
'n Opvoering van Madame Butterfly op 9 Julie 2007
Die Romeinse teater in Orange

Orange (Franse uitspraak: ​[ɔʁɑ̃ʒ]; Provensaalse Oksitaans: Aurenja of Aurenjo in Standaard-Mistraliaans) is 'n commune in die Vaucluse département van die Provence-Alpes-Côte d'Azur gewes in suid-oos Frankryk. Dit is geleë omtrent 21 km (13 mi) noord van Avignon. Dit beskik grotendeels oor 'n landbou ekonomie.

  1. "Répertoire national des élus: les maires". data.gouv.fr, Plateforme ouverte des données publiques françaises (in Frans). 2 Desember 2020. Besoek op 12 Desember 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search